Free shipping vir orders oor R1000!

Hand gemaak

anita met liefde

Nou kyk net daar

T-hemde met Anita se eie, unieke vlymskerp sêgoed op!

Die begin...

ANITA MET LIEFDE het begin by ‘n geskenk.

Net daar het ek besluit om aan almal ‘n geskenk te gee. ANITA hou van gee en deel.
En so deur middel van goeie kwaliteit materiaal, drukwerk wat hou en boonop alles TROTS SUID-AFRIKAANS vervaardig, deel ons ANITA MET LIEFDE, se sêgoed met die volk.

Hier is nog!

T-hemde met Anita se eie, unieke vlymskerp sêgoed op!

" As geskenk aan mekaar, deel ons humor, lag uit ons maag uit en deel VREUGDE as die grootste geskenk met mekaar. "
Anita

winkels met ons hemde

Journey

Stellenbosch

Elke.co

Middelburg

Raak deel van ons nuusbrief

Sluit aan op ons nuusbrief om eerste in lyn te wees vir die nuutse nuus!