Free shipping vir orders oor R1000!
SKU AML52325410 Category

Amazing huis vrou pienk hemp

R450,00

Amazing huis vrou hemp

Styl met ’n bietjie attitude – tydloos, vreesloos, en altyd vol glans.
Vir dié met styl, storie, en ’n sin vir humor.

Handgemaak met trots in Suid-Afrika.

 

additional information

Sag soos ’n wolkie. Stewig van gehalte. Ontwerp om goed te voel én goed te lyk.

Kies slim – jy weet mos wat pas.

ons hemde is nie getoets op mense sonder ’n humorsin nie.

100% Locally Manufacture

Shoulder to Shoulder binding

100% Combed Cotton

Colour 160g/White 180g

Unisex – traditional t-shirt fit larger size

Ladies – more fitted

Hier is nog!

Raak deel van ons nuusbrief

Sluit aan op ons nuusbrief om eerste in lyn te wees vir die nuutse nuus!