R450,00
Glamour puss hemp
Styl met ’n bietjie attitude – tydloos, vreesloos, en altyd vol glans.
Vir dié met styl, storie, en ’n sin vir humor.
Handgemaak met trots in Suid-Afrika.


Sag soos ’n wolkie. Stewig van gehalte. Ontwerp om goed te voel én goed te lyk.
Kies slim – jy weet mos wat pas.
ons hemde is nie getoets op mense sonder ’n humorsin nie.
100% Locally Manufacture
Shoulder to Shoulder binding
100% Combed Cotton
Colour 160g/White 180g
Unisex – traditional t-shirt fit larger size
Ladies – more fitted








Sluit aan op ons nuusbrief om eerste in lyn te wees vir die nuutse nuus!